"Ooit" in Nederlands en Afrikaans [boodskap #31337] |
So, 04 Junie 2000 00:00 |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In 'n onlangse pos het Arthur die woord "ooit" op twee plekke
gebruik, in 'n verskillende konteks. In die eerste plek:
"Een paar uur voor prinses Juliana en haar gezin uit Chatham
vertrokken werd vlakbij een enorme Duitse onderzee�r (naar
verluid de enige van het type XI die ooit gebouwd is) tot zinken
gebracht."
Hier slaan die woord op die verlede. Dit is ook die sin waarin
die woord "ooit" in Afrikaans gebruik word.
In die tweede plek:
"De staat New York is één van de plekken die ik ooit nog eens
uitgebreid wil bezoeken"
Hier slaan die woord lyk my op die toekoms. In Afrikaans word
die woord "ooit" nie in hierdie konteks gebruik nie. Is dit 'n
meer moderne gebruik van die woord in Nederlands?
Swart Simon
|
|
|
Re: "Ooit" in Nederlands en Afrikaans [boodskap #31338 is 'n antwoord op boodskap #31337] |
So, 04 Junie 2000 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Simon van der Schans schreef...
> In 'n onlangse pos het Arthur die woord "ooit" op twee plekke
> gebruik, in 'n verskillende konteks. In die eerste plek:
>
> "Een paar uur voor prinses Juliana en haar gezin uit Chatham
> vertrokken werd vlakbij een enorme Duitse onderzee�r (naar
> verluid de enige van het type XI die ooit gebouwd is) tot zinken
> gebracht."
>
> Hier slaan die woord op die verlede. Dit is ook die sin waarin
> die woord "ooit" in Afrikaans gebruik word.
>
> In die tweede plek:
>
> "De staat New York is één van de plekken die ik ooit nog eens
> uitgebreid wil bezoeken"
>
> Hier slaan die woord lyk my op die toekoms. In Afrikaans word
> die woord "ooit" nie in hierdie konteks gebruik nie. Is dit 'n
> meer moderne gebruik van die woord in Nederlands?
Als het echt niet op die manier in het Afrikaans wordt gebruikt moeten we
daarvan -denk ik- uit gaan. Of het gebruik is van "ooit" in een toekomende
zin is in het Afrikaans in onbruik geraakt.
Dat laatste kan ik me eigenlijk niet voorstellen omdat het gebruik van
"ooit" in deze context heel handig is. Het geeft een extra "vaagheid" aan.
Ik had het woord weg kunnen laten zonder dat het wezenlijk iets veranderde
aan de zin, maar voor mijn gevoel zou de uiting van mijn wens om ooit nog
eens naar New York te gaan daarmee concreter zijn geworden ("ooit" gooit het
wat verder op de lange baan).
"Ooit" is gewoon een niet nader benoemd tijdstip of tijdperk in verleden of
toekomst.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: "Ooit" in Nederlands en Afrikaans [boodskap #31339 is 'n antwoord op boodskap #31337] |
So, 04 Junie 2000 00:00 |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee.jy is verkeerd Simon,die woord "ooit" kan ook in die toekomstige tyd
gebruik word bv:As ek ooit in New York kom sal ek dit graag .......,en
dit is wel aanvaarde vorm in hedendaagse afrikaans.
Boertjie
Simon van der Schans wrote:
> In 'n onlangse pos het Arthur die woord "ooit" op twee plekke
> gebruik, in 'n verskillende konteks. In die eerste plek:
>
> "Een paar uur voor prinses Juliana en haar gezin uit Chatham
> vertrokken werd vlakbij een enorme Duitse onderzeeër (naar
> verluid de enige van het type XI die ooit gebouwd is) tot zinken
> gebracht."
>
> Hier slaan die woord op die verlede. Dit is ook die sin waarin
> die woord "ooit" in Afrikaans gebruik word.
>
> In die tweede plek:
>
> "De staat New York is één van de plekken die ik ooit nog eens
> uitgebreid wil bezoeken"
>
> Hier slaan die woord lyk my op die toekoms. In Afrikaans word
> die woord "ooit" nie in hierdie konteks gebruik nie. Is dit 'n
> meer moderne gebruik van die woord in Nederlands?
>
> Swart Simon
|
|
|
Re: "Ooit" in Nederlands en Afrikaans [boodskap #31388 is 'n antwoord op boodskap #31337] |
Ma, 05 Junie 2000 00:00 |
Kaaskop
Boodskappe: 20 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoi Swart Simon
Ek sukkel lekker met die Nederlands, dus moet jy dié maar met 'n knippie
sout neem:
Die nederlanders gebruik ooit letterlik as die teenoorgestelde van nooit...
Verlede of toekoms maak geen verskil in die woord nie.
Groete
Kaaskop
|
|
|